Let us revise your CV in a professional format, ready for the job market - R350

Report municipality issues via our MuniCare form and notify your Ward Councillor at the same time.

Raakvat Rakkers is MAL oor troeteldiere en kyk graag na hulle wanneer jy nie by die huis is nie. Ons gee kos, speel, en maak seker alles is tiptop!

Raakvat Rakkers are friends who LOVE animals and earn pocket money by looking after your fur kids when you are not home, with the help of their parents, of course 🙂

Available right through the year.

  • Address Hennopspark
    Centurion
  • Sonja

    Rating: 5 / 5
    Pros

    Beste diens ooit, sal met geruste hart my my 4 potige kinders in hulle sorg los.

  • Jacqueline Botha

    Rating: 5 / 5

    ProsCons

  • Liezel smutsa

    Rating: 5 / 5

    ProsCons

  • Deandra Marais Joubert

    Rating: 5 / 5
    Pros

    Nie net goed, of beter nie, maar die HEEL BESTE "pet setters" in Centurion. Hulle kom nie net om kos te gee nie, maar spandeer tyd deur met die honde te speel. Jy kry daaglikse fotos van jou 4-been kinders. Hulle stap verseker die ekstra myl. Waar diereliefhebbers.

  • FriendlyButcher

    Rating: 5 / 5
    Pros

    Ek kan Raakvat Rakkers verseker aanbeveel. Hulle kyk baie mooi na Bman as ons nie by d huis is. Daar word vir hom bal gegooi en hy kry baie liefde.

Post New Review