Business

Pitch Perfect Sang Ateljee Claim

0 / 5
Add to favorites Print

By Pitch Perfect kan jy die volgende dienste geniet:

  1. Sangopleiding (insluitend sangtegnieke, verhoogoptrede en meer)
  2. Begeleidende Instrument opleiding
  3. Opnames in ‘n professionele ateljee
  4. Afronding van liede voor ‘n kompetisie of ‘n funksie
  5. Liedjieskryf
  6. Afronding van liede vir opnames
  • Person Liezel Vorster
  • Address Rooihuiskraal Noord

Post New Review