Business

Ronelle Booyens Cakes Claim

5.00 / 5
Add to favorites Print

Creating delicious cakes, cupcakes, meals and other treats, made with that one special  ingredient… LOVE

  • Person Ronelle
  • Address Rooihuiskraal-North
Monday Tuesday Wednesday Thursday Friday Saturday Sunday
8:00 AM - 8:00 PM 8:00 AM - 8:00 PM 8:00 AM - 8:00 PM 8:00 AM - 8:00 PM 8:00 AM - 8:00 PM 8:00 AM - 8:00 PM 8:00 AM - 8:00 PM
  • Hendrik Grobbelaar

    Rating: 5 / 5
    Pros

    Uitstekende gehalte. As ek kon het ek elke dag by haar 'n bestelling geplaas. Sy doen presies wat die kliënt verwag en meer. Sy stap die ekstra myl vir kliënte, ook met aflewering. Behalwe dit, is sy ook nie skaam om iets vir die gemeenskap te doen en te help waar sy kan uit die liefde van die saak nie.

  • Heila Calitz

    Rating: 5 / 5
    Pros

    Die heerlikse tuisgemaakte kook kos. En baie goedkoop. Ek beveel haar aan vir enige persoon wat hou van lekker eet en nie tyd het om self kos te kook. Ek het defnitief 'n wenner ontdek.

  • Margaretha

    Rating: 5 / 5
    Pros

    Uitsekende diens en die lekkerste koeke/cupcakes. Ronelle gee altyd soveel aandag, detail, tyd en liefde aan al haar produkte! Dit is beslis die moeite werd om iets by haar te bestel!

  • Jolene

    Rating: 5 / 5
    Pros

    Ronelle is awesome! Haar koeke en cupcakes is altyd heerlik en stunning!

  • Jacky

    Rating: 5 / 5
    Pros

    Ronelle is amazing. Not only are her baked goodies absolutely delicious, they are affordable and are made with love.

  • Marinda McSherry

    Rating: 5 / 5
    Pros

    Ronelle accommodated me on short notice, still delivered excellent cupcakes and made me feel like her only customer. And timing was spot-on. She also allowed last minute extra orders. I would recommend her any day

    Cons

    Absolutely none.

  • Telara

    Rating: 5 / 5
    Pros

    The most amazing cakes and cupcakes. So talented. Her cooked meals are just as delicious

  • Billie-Jean Joubert

    Rating: 5 / 5

    REVIEW on “Ronelle Booyens Cakes” on 2017-03-27 18:47:10

  • Carla

    Rating: 5 / 5
    Pros

    Since we started using Ronelle for all our cake/treat needs we would never need anyone else! She is a rockstar!

  • Esti

    Rating: 5 / 5
    Pros

    Most delicious cakes and cupcakes

  • Ilze

    Rating: 5 / 5
    Pros

    Heerlike cupcakes vir my seuntjie se verjaarsdag

  • Adele Harmse

    Rating: 5 / 5
    Pros

    Ek het al ñ paar koeke en cupcake toppers by Ronelle bestel. Sy stel nooit teleur nie! Kort kennisgewing, laat-nag toevoegings en besliste versoeke van ñ 5-jarige ten spyt, Ronelle is vriendelik en so professioneel. God seën jou besigheid Ronelle! Dankie vir wie jy is!

  • Cindy

    Rating: 5 / 5
    Pros

    Always fresh, beautiful and tasty!!

  • Rhonda Janse van Vuuren

    Rating: 5 / 5
    Pros

    One word! YUM

  • Deandra Marais Joubert

    Rating: 5 / 5
    Pros

    Ronelle se gebak is uit die boonste rakke, van kos tot koek. Sy is altyd bereid om daardie ekstra myl vir jou te stap!

Post New Review